TUIS

Op hierdie webwerf sal u inligting ontvang van programme op Kruiskyk, asook nuus en getuienisse soos die tyd verloop. Vir die amptelike webwerf van Kruiskyk (die TV kanaal) gaan na www.kruiskyk.tv / of gebruik die volgende skakel:

www.kruiskyk.tv

Kruiskyk.co.za sal weekliks opdateer word met getuienisse, interessante nuus en nog baie meer soos die tyd sal leer en verloop.

Soos Petrus moes leer op die harde manier - HOU DIE Oë OP JESUS!

BAIE DANKIE DAT U DIE WEBWERF BESOEK HET!

 

Die Evangelies-Gereformeerde kerk in Brits bied in die 4de kwartaal van 2008 'n baie spesiale aandprogram aan.(Begin elke Sondag om 18h15)

Dienstye: OGGEND: 9h00 AAND: 18h15 Vir meer inligting skakel:012-252 2263 / 084 569 4411 / egk@c-all.co.za

19 Oktober 2008 - KRY GEESTELIKE DIEPTE ( SCUBA Boodskap ) -ds Marius van Jaarsveld

26 Oktober 2008 - "AS IEMAND NIE WEER GEBORE WORD NIE SAL HY DIE KONINKRYK VAN GOD NIE SIEN NIE!" Joh.3v3 -dr Hennie Prinsloo

2 November 2008 - Leon Ferreira stel sy nuwe CD vry! "DAGREIS" -Gratis toegang

9 November 2008 - DIE GEWELDIGE INVLOED VAN MUSIEK IN JOU LEWE -Ado Krige

16 November 2008 - GEE AAN DIE DUIWEL GEEN PLEK NIE! -Ds. Peet Schoeman

23 November 2008 - THE PILGRIM'S PROGRESS - "JOURNEY TO HEAVEN" 'n Treffende film oor die boek wat naas die Bybel die 2de meeste kopieë verkoop het.

30 November 2008 - KERSSANGDIENS -Verskeie sangers

 

Skakel in op Kruiskyk elke Sondag om 16:00 vir "Die Wederkoms reeks" deur dr. Hennie Prinsloo:

*) 31 Augustus 2008 - INLEIDING TOT DIE WEDERKOMS REEKS

1) 7 September 2008 - DIE TEKENS VAN DIE TYE

2) 14 September 2008 - DIE HERSTEL VAN ISRAEL

3) 21 September 2008 - DIE KOMENDE RUSSIES-ARABIESE INVAL

4) 28 September 2008 - WAT SAL GEBEUR WANNEER JESUS SY KINDERS KOM HAAL?

5) 5 Oktober 2008 - BELONING VOOR DIE "BEMA", VYF KRONE

6) 12 Oktober 2008 - DIE OPMARS VAN DIE ANTICHRIS

7) 19 Oktober 2008 - DIE GROOT VERDRUKKING

8) 26 Oktober 2008 - DIE SLAG VAN ARMAGEDDON

9) 2 November 2008 - DIE KOMENDE 1000JARIGE VREDERYK

10) 9 November 2008 - DIE GROOT WITTROON OORDEEL

11) 16 November 2008 - DIE POEL VAN VUUR ( HEL )

12) 23 November 2008 - DIE NUWE HEMEL, AARDE & STAD

 

Adele Kruger se musiek word vertoon op Kruiskyk.

Sien meer op haar webwerf: Adele Kruger

 

SKAKELS:
jikjeug.co.za